Anxiety: Hello ek was al by dokters oor end... - Anxiety Support

Anxiety Support

53,215 members49,206 posts

Anxiety

Georgeej profile image
1 Reply

Hello ek was al by dokters oor end oor en long toetse end hart toetse gedoen hul se alles is reg maar ek bly kort asem elke dag die heel dag het nie krag vir die dag nie

Written by
Georgeej profile image
Georgeej
To view profiles and participate in discussions please or .
1 Reply
Janco profile image
Janco

Hallo Georgeej

Ek het ook al paniek aanvalle gekry en dit is aaklig! Soms het dit gevoel of ek dood gaan.

Probeer le en konsentreer om diep in te asem sodat jou maag oplig. Dit beteken die suurstof gaan tot diep in jou longe in, en nie net vlakkerig nie. As jou maag nie oplig as jy asem haal nie beteken dit die lug gaan net n endjie in jou longe in.

Ek weet mens kan dit nie altyd doen nie maar doen dit sekere tye van die dag en jy sal ook dan meer kan ontspan. Daar is baie asemhaling oefeninge wat mens kan doen.

Ek het ook n webwerf myafibheart waar ek soms geskryf het oor paniek aanvalle, want ek het eintlik n hart kondise "AFIB"

Ek hoop die raad help.

Janco Vorster.

You may also like...

Anxiety

aches pains everywhere I thought I was going to die Went back to the doctors said I was ok Then 2...

Anxiety

thinking I'm going to die like I always have a pain in my chest I google things all the time and...

Anxiety

my life ? I keep crying and thinking am about to die since this happened to me cuz I've never felt...

Is this really anxiety?

Looking for help because I'm at my witts end! I'm constantly dizzy and it's get worse throughout the

Is this really anxiety?

my dog I suddenly felt dizzy and unwell..... I ended up at A and E I felt so ill .... so far I have...